All hours Emergency: 072 604 5324  Contact Criminal Attorneys Cape Town on whatsapp
Court house
Profesionele dienste deur André Kirsten Prokureurs in Kaapstad!

Profesionele dienste:

Strafreg

  • Borg
  • Na-uurse borg aansoeke by polisie stasies - 24 uur per dag
  • Formele borg aansoeke voor die hof.

Die ondersoek proses (deur die polisie)

  • Alle hof verskynings gedurende die ondersoek proses.
  • Bywoon en advisering met betrekking tot polisie ondervragings
  • Bywoon en advisering met betrekking tot Identiteits parades
  • Bywoon en advisering met betrekking tot vergadering van bewystukke ten einde die kliënt se regte te beskerm.

Ondersoek (deur verdediging)

  • Die waarneem van enige en alle ondersoeke wat benodig word ten einde 'n suksesvolle verdegiging te kan waarneem van 'n saak. Insluitende maar nie beperk tot die fotografering van 'n misdaad toneel, onderhoude met moontlike getuies ens.
  • Her-evaluering van DNA getuienis ten einde die akuraatheid te bevestig en moontlike kontaminasie te ilimineer.
  • Her-evaluering van enige chemiese toetse, byvoorbeeld bloed alchol toetse of enige ander toets ten einde 'n suksesvolle verdediging te kan waarneem.

Verhore

Waarneming van alle aspekte van 'n verhoor namens die kliënt.

Appelle na die Hoë Hof

Die waarneem van alle aspekte van die appel proses namens die kliënt, welke aspek 'n aansoek om verlof tot appel, of die voortsetting van 'n appel in die hooggeregshof kan wees teen 'n ongewenste skuldigbevinding of vonnis.

Siviele Eise (Nie volledige lys)

  • Egskeidings en Familie aangeleenthede
  • Waarneem van onderhoudsake welke Aansoeke om onderhouds bevele kan wees of aanpassing van bestaande onderhouds bevele
  • Aansoeke om kinder onderhoud, skrapping van onderhouds bevele en verhoging van onderhouds bevele
  • Skuld invordering
  • Eise teen die staat
  • Arbeids sake
  • Verdediging van siviele eise
  • Opstel van kontrakte
  • Opstel van testamente
  • Kontraktuele eise

Advies Per Video !

Het u 'n belangrike regs vraag?

Kontak ons en bespreek 'n video konsultasie deur die video platform van u keuse. Kontak ons op die Kontak Form en ontvang spoedige, betroubare advies, wat u in die regte rigting sal lei.

This webpage in Xhosa ?
This webpage in English ?