All hours Emergency: 072 604 5324  Contact Criminal Attorneys Cape Town on whatsapp
Court house
Hoe om André Kirsten Attorneys, Prokureur in Kaapstad te kontak

Konsultasie in persoon:

Vir 'n konsultasie in persoon skakel my asseblief op die selfoon nommer wat verskaf word, of per epos om 'n tyd te reël wat u sal pas.

Konsultasie deur middel van Skype:

Indien 'n konsultasie in persoon wil reël maar dit is nie prakties of moontlik nie, kan 'n konsultasie deur middel van Skype gedoen word. Deur Skype te gebruik kan ons konsulteer asof in persoon vanuit die gerief van waar u ookal uself mag bevind.

Ten einde van die voordeel gebruik te maak, kan u 'n konsultasie met my reël telefonies of deur middel van epos ten einde 'n vooraf gereëlde tyd vas te stel wat u sal pas. Wanneer u afspraak tyd aanbreek kontak u my via Skype by die volgende gebruikers naam (user name)

andre.kirsten.attorney

Konsultasie by u kantoor of woning

'n Konsultasie by u kantoor of woning kan ook gereël word. Ten einde sodanige konsultasie te reël kontak my deur middel van die web werf, of per selfoon of per epos ten einde 'n tyd te reël wat vir u geleë is.

Fisiese Address:

  • 25 Nelson Straat
  • Oak Glen
  • Kaapstad

Pos Address:

  • Posbus 4050
  • Old Oak
  • 7537

Kontak Nommers:

  • Sel: 072 604 5324 (All Ure)
  • Fax: 086 552 2542

Epos:

Email:andre@andrekirsten.co.za

Vul asseblief al die velde in ten einde 'n boodskap vir my te stuur:

Naam:

Epos:

Sel:

Stad/Dorp:

Verskaf asseblief besonderhede van die regs vraag waarmee u advies benodig

Gratis RegsAdvies!

Het u 'n regs vraag, of verlang u regsadvies op 'n dringende regs aangeleentheid?

Vra u vraag hier en ontvang vinnige, professionele en betroubare regsadvies wat u sal help om die korrekte regs roete in te slaan.

This website in English ?