All hours Emergency: 072 604 5324  Contact Criminal Attorneys Cape Town on whatsapp
Court house

Borg Prokureurs Kaapstad

Borg aansoeke, na ure by die polisie stasie

Dringend opsoek na borg prokureur in Kaapstad om 'n borg aansoek namens u te bring? U is by die regte plek! Moet u dringend vir iemand borg kry? Ek kan u bystaan. Ek kan u bystaan om 'n borg aansoek te doen vir uself, 'n vriend of familie lid enige tyd na-ure by die polisie stasie reg oor die kaapse skier-eiland.

Skakel my gerus by die bogenoemde nood nommer en ek kan sondermeer werk maak van u borg aansoek!

"24 uur per dag - Borg aansoeke te alle tye, deur die jaar - skakel net 072 604 5324 "

Borg aansoeke in die hof

Het u saak alreeds in die hof verskyn, of het die polisie u ingelig dat u slegs vir borg kan aansoek doen in die hof? Ek kan u bystaan in u aansoek om borg. Ek doen borgaansoeke reg oor die Kaapse skier-eiland. Alle tipe borgaansoeke word gedek, ongeag of dit sogenaamde bylae 5 of 6 borg aansoeke is. Ek doen alle tipe borgaansoeke en het uitgebreide ervaring in alle tipes.

Ten einde bygestaan te word, skakel my en laat ek dit verder neem vir u.

Borg Apelle

Het u 'n familie lid of vriend wie se aansoek om borg in die Landros Hof nie geslaag het nie? Ek kan u bystaan met 'n Borg Appel na die Hoë hof teen die weiering van borg in die laer howe.

Ten einde bygestaan te word, skakel my en laat ek dit verder neem vir u.

Gratis RegsAdvies!

Het u 'n regs vraag, of verlang u regsadvies op 'n dringende regs aangeleentheid?

Vra u vraag hier en ontvang vinnige, professionele en betroubare regsadvies wat u sal help om die korrekte regs roete in te slaan.

This webpage in English ?
This webpage in Xhosa ?